1887

n Die Kerkblad - "So help my God ..." : oor die eed van die staatspresident en ministers : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die aflegging van 'n eed by die formele aanvaarding van 'n hoë staatsamp berus op eeue-oue tradisies. Gewoonlik word so 'n eedaflegging seremonieel as deel van die inhuldiging gedoen, sonder om die werklike diepte en omvang daarvan te besef en daaroor te besin, veral vanuit 'n Christelike oogpunt. In die lig van die voorgestelde skole-eed is dit sekerlik gewens om ook na die amptelike eedaflegging te kyk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3213/EJC57799
2008-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error