1887

n Die Kerkblad - Die vreemdelinge in ons poorte : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sedert Mei vanjaar was dit skielik 'n krisis - die groot aantal buitelanders in ons midde (wettig en onwettig) en die gewelddadige reaksie daarop. Sedertdien is daar baie geskryf oor die probleem, onder andere in die vorige uitgawe van , waar die redakteur in sy hoofartikel duidelike lyne uit die Skrif getrek het. In buitelandse persberigte is die uitbarsting van geweld getipeer as die einde van die reënboog, verwysende na die droom wat baie ná 1994 gekoester het van 'n reënboognasie in Suid-Afrika, waar verskillende volke in harmonie naas mekaar woon.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3213/EJC57807
2008-07-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error