1887

n Die Kerkblad - Die vreemdeling in ons midde : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons samelewing is 'n aantal weke gelede geskud deur skokkende tonele van aanvalle op vreemdelinge. Hierdie vreemdelinge is emigrante uit Afrikastate wat wettig en meestal onwettig die land binnegekom het op soek na 'n beter bestaan of om moeilike toestande in hulle eie lande te ontvlug. Die verskynsel van vreemdelingehaat word met die term xenofobie beskryf. Xenofobie is egter nie net 'n probleem hier in ons land nie, maar kom toenemend wêreldwyd voor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3214/EJC57822
2008-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error