1887

n Die Kerkblad - My perspektief as Christen op ... die voedsel- en energietekorte wêreldwyd : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die tekorte aan voedsel en energie en die voortdurende prysstygings is sorgwekkend. Kos en brandstof is lewensnoodsaaklik. In baie opsigte het hulle met mekaar te doen. Brandstof is nodig vir voedselproduksie, verhitting, koskook en vir die vervoer van mense en produkte. Wêreldwyd styg kospryse onrusbarend, want produksiekoste styg omdat energie skaars en duur is, maar ook visbronne raak uitgeput.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3214/EJC57823
2008-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error