1887

n Die Kerkblad - My perspektief as Christen op ... Israel 60 jaar na onafhanklikheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Israel is byna daagliks in die nuus. Ons hoor van Israel wat Gaza bombardeer, verwoesting en wanorde word aangerig en menselewens bly in die slag. Aan die anderkant hoor ons weer van Palestynse weerwraak en bedreigings wat nie net by woorde bly nie. Wat moet ons as gelowiges van alles dink? Moet ons ons uitspreek, kant kies of in 'n soort stille diplomasie niks doen nie?


Daar is ook 'n groter prentjie. Wat is die plek van die staat Israel in die loop van die geskiedenis? Waartoe gaan alles uitloop? Om alles te verstaan, is dit goed om eers 'n kort blik op die verloop van die geskiedenis te verkry.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3214/EJC57824
2008-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error