
Full text loading...
Geografies beskou UNESCO (United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation) en Encyclopædia Britannica Tibet as deel van Sentraal- Asië, terwyl verskeie akademiese organisasies Tibet as deel van Suid-Asië beskou. Aan die suidekant word dit hoofsaaklik deur Indië begrens, aan die ooste en noorde deur China en in die weste deur Kasjmir.
Article metrics loading...