1887

n Die Kerkblad - Die gesin - bousteen van 'n gesonde samelewing : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Vadersdag 15 Junie 2008 skryf Koos Kombuis : Die gat waar my pa moes gewees het (Rapport). Sy pa was 'n naam en 'n gesig. Hy kan nie onthou dat sy pa met hom gespeel, gesels het of ooit uitgevra het oor skoolwerk nie. Sy pa was soms geld in sy bank en oor naweke 'n "lift" na 'n "paartie". Hy was emosioneel ontoereikend, onbereikbaar en afwesig.


Ek het die middag geluister na RSG waar boodskappe vir vaders uitgesaai is. Dit het gewissel van 'n dankbare kind wat haar pa bedank tot 'n hele aantal leë boodskappe wat gerig is aan iemand wat dalk net nooit teenwoordig was nie, maar veronderstel is om tog belangrik te wees in die persoon se lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3214/EJC57830
2008-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error