1887

n Die Kerkblad - Die lewe van die mens... wat is dit en wat doen ons daarmee? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nederland het liberale wetgewing rondom die gevoelige onderwerpe van aborsie, eutanasie, sogenaamde "in vitro-bevrugting" vir kinderlose egpare en die seleksie van embrios / vruggies. Uitgesproke Christelike partye maak sterk kapsie hierteen. Dit word om etiese en Skriftuurlike redes afgekeur. Embriovernietiging is volgens hulle moord. Maar : Die minister van gesondheid wil seleksie van embrios goedkeur vir vroue wat geneties oordraagbare borskanker in hulle gene ronddra. 80% van hierdie vroue se dogters kry die siekte.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3215/EJC57847
2008-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error