1887

n Die Kerkblad - Die hantering van veranderinge sedert 1994 - op trek na 'n nuwe land - al bly jy in dieselfde land : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In elke mens se lewe is daar voortdurend 'n ontmoeting in die hede tussen verlede en toekoms. Geen oomblik gaan verby sonder dat 'n mens óf terugkyk óf vorentoe kyk nie. Baie keer is mense ook onbewus van hierdie getye van die gees wat soos die groot seë deur al die eeue spoel en terugtrek, die sand opskuif teen die land en weer saamvat dieptes toe. Ook die grootste storms met die hoë golwe en donderende slae teen rotse is van die ritme van getye, van heen-en-weer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3215/EJC57851
2008-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error