1887

n Die Kerkblad - Worstel vir 'n seën : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die bedrieër is vasgekeer. Voor hom 'n rivier en agter hom die swaard wat om vergelding roep. Die swaard van die man aan wie se hakskeen 'hy moes klou om gebore te word. Die man van wie hy 'n lewenseën op 'n slinkse manier gesteel het. Met die hulp van 'n vrou het hy gesteel. "Laat jou vloek op my wees, my seun." Het die vloek hom tóg uiteindelik agterhaal?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57864
2008-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error