
Full text loading...
Die onlangse gebeure van geweld, vernietiging van eiendom en bloedvergieting op straat het vir baie mense as 'n onaangename verrassing gekom. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie, nie in die huidige Suid-Afrika nie! Dit is afgemaak as xenofobie - vrees vir vreemdelinge - alhoewel dit soms meer na haat gelyk het.
Article metrics loading...