1887

n Die Kerkblad - Die kerk en die homoseksuele werknemer : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 'n onlangse hofuitspraak het die hof bevind dat die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) Moreletapark onregmatig opgetree het deur 'n dosent by hulle kunste-akademie te ontslaan. Die dosent was 'n selferkende en praktiserende homoseksueel.


In sommige kringe is die hofuitspraak verwelkom, terwyl kerkregtelikes van die NG Kerk versigtig-krities daaroor was. Prof Piet Strauss, moderator van die NG Kerk, is byvoorbeeld van mening dat die grondwetlike reg op geloofs- en godsdiensvryheid en die reg op vrye assosiasie die kerk se reg waarborg om kontrakte met werknemers te reël. Volgens prof. Pieter Coertzen, kerkregkundige van die NG Kerk, verklaar verskillende geloofsgroepe in 'n konsephandves vir godsdiensregte juis dat kerke die reg moet hê om op grond van hulle geloofsidentiteit maatreëls te kan tref ook oor wie hulle as werknemers toelaat.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57876
2008-10-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error