1887

n Die Kerkblad - Die Moreleta-uitspraak staatsoorheersing oor die kerk? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Joodse godsdienstige leiers het in die reël nie veel ooghare vir die heidense Romeinse owerheid gehad nie. Kyk maar hoe is daar met veragting neergesien op die tollenaars wat vir Rome tolgeld moes invorder. Maar as die haat teen Christus en sy evangelie eers oorneem, dan word byna kruipend die guns en die swaard van die owerheid gesoek. So word Paulus voor die regterstoel van Gallio gesleep. Rome moet ingryp teen die gewaande godslasterlike optrede van Paulus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57877
2008-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error