1887

n Die Kerkblad - Gebore uit die Gees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is interessant hoe verskillende Christene uit verskillende groeperings in die Christendom hulleself identifiseer. Om enkeles te noem : "Ek is 'n bekeerde" verraai dikwels dat die persoon 'n metodistiese spiritualiteit het; 'n "gedoopte met die Gees" is waarskynlik uit die kringe van die Neo-Pentekostaliste; "'n weergeboreChristen" wil hom / haarself duidelik van ander onderskei as in 'n klas van sy eie (Charismaties). 'n Rooms-Katoliek sal waarskynlik "katoliek" sê en 'n Gereformeerde "'n gelowige". Die apostel Paulus spreek die gemeente aan wie hy skryf aan as "heiliges, geliefdes, uitverkorenes" (Kol 3:12).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57885
2008-10-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error