1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. Jacques van der Elst : gesprek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jacques van der Elst is gebore in Nederland en het in 1953 saam met sy ouers na Suid-Afrika gekom en gematrikuleer aan die Hoërskool Cillié in Port Elizabeth. Na matriek was hy vir twee jaar lid van die redaksie van in Port Elizabeth voordat hy in 1960 PUK toe is waar hy in 1960 die BA-graad met hoofvakke Afrikaans en Nederlands en Filosofie behaal het. Daarna is hy volgens kontrak terug na en het deur deeltyds studie die Honneursgraad by Rhodes-Universiteit en die MA-graad aan die Universiteit van Port Elizabeth verwerf. In 1970 het hy die doktoraal moderne Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Utrecht behaal en daarna die doktorsgraad aan die Universiteit van Natal. Na 'n dienstydperk by die Universiteit van Natal, Pietermaritzburg is hy in 1973 in die Departement Afrikaans en Nederlands by die PU vir CHO aangestel. Hy was later daar hoof van die Departement en van 1994 tot 2000 Dekaan van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte. In 2001 het hy hoof van die instelling se Internasionale Kantoor geword. Sedert 2005 tot hede is hy hoof uitvoerende beampte van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en woon nou in Pretoria. Hy is getroud met Betsie (geb. Coetzee), 'n PUK-liefde. Hulle het drie kinders, Johan, Herman en Marietjie, en sewe kleinkinders.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57886
2008-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error