1887

n Die Kerkblad - In dankbare herinnering ... ds. L.J. (Louis Buys) : 16 September 1922 - 31 Julie 2008

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 1949 is hy tot die bediening toegelaat en het kort daarna 'n beroep na Eldoret in Kenia aanvaar. Na 'n tog van twee weke per voertuig het hy, sy vrou Maggie Risseeuw, ds. TT Spoelstra en sy gesin in Eldoret aangekom waar hy georden en as leraar bevestig is. Hy moes 'n paar jaar later sy vrou, wat tydens die geboorte van hulle tweede kind oorlede is, in Eldoret begrawe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57899
2008-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error