1887

n Die Kerkblad - Die vigspandemie in Suid-Afrika : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Teen die einde van 2007 is reeds 43 miljoen mense wêreldwyd met vigs gediagnoseer. Volgens UNAIDS is sub-Sahara Afrika die gebied met die meeste MIV (menslike immuniteitsgebreksiekte virus)-lyers, naamlik 65% van die globale totaal. Volgens 2005-syfers, soos byeengebring deur die Departement van Gesondheid, is daar tussen vyf en ses miljoen MIV-lyers in Suid-Afrika. Hierdie syfers is bloot skattings en kan tot driemaal soveel wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57905
2008-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error