1887

n Die Kerkblad - Hoe verstaan en interpreteer ons die Bybel? : antwoorde op Diskussie-artikel van Hans van Deventer : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die eerste plek moet daarop gewys word dat die grammaties-historiese benadering ongetwyfeld die mees omvattende benadering vir die verstaan en die uitleg (interpretasie) van die Bybel is. Volgens hierdie benadering moet 'n mens, om die Bybel te verstaan, enersyds deeglik kennis neem van dit wat daar geskrywe staan (dit is die grammatiese aspek), en andersyds van die tyd en omstandighede waarop daardie woorde gerig is en waarin dit ontstaan het (dit is die historiese aspek). Die Bybel word deur gereformeerde predikante en baie Bybelverklaarders wêreldwyd op hierdie manier bestudeer, en hulle studieresultate word wyd gerespekteer en hoog aangeslaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57909
2008-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error