1887

n Die Kerkblad - "Die wind waai waar hy wil" : diskussie

Volume 110, Issue 3217
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Goeie vriende het onlangs aan ons die boek, "Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika", as geskenk gegee. Wat 'n openbaring! Dit was heilsaam om die geskiedenis van ons land 'n keer nie deur 'n Boerebril te lees nie, maar deur die oë van geleerdes uit alle sektore van die bevolking van ons land. Dit was 'n bevestiging van 'n oortuiging dat ons voorouers, by al hulle voortreflikhede, nie volmaakte heiliges was nie, maar ellendige sondaars soos ons, met alle moontlike implikasies van sondaarskap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57910
2008-11-01
2017-04-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error