1887

n Die Kerkblad - Feesviering tydens jaareindfunksies deug of ondeug? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woord feesviering word gewoonlik gekoppel aan 'n gebeurtenis wat herdenk word, byvoorbeeld Kersfees, Erfenisdag, die Skulpiefees, die Rynkarnaval in Europa, ensovoorts. Pharos se Verklarende Afrikaanse Woordeboek stel feesviering as 'n "vrolike of plegtige herdenking van 'n heuglike gebeurtenis". Moontlik is die oorspronklike doel van die jaareindfunksies ook om die einde van die jaar feestelik te vier, maar dit het oor tyd duidelik geword dat daar verskillende doelwitte is wat hiermee bereik wil word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57913
2008-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error