1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... ds. Leo van Schaik : gesprek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Van Schaik het al op verskeie deputategroepe in die GKSA gedien, onder andere die Sustentasiedeputate (25 jaar, waarvan 12 jaar as voorsitter), die Bestuur van die Administratiewe Buro (vir 12 jaar), die Trustees van die EVT, die PPF en die Personeel Pensioenfonds (15 jaar, waarvan ses jaar as voorsitter). Hy het ook vir ses jaar op die Kuratorium van die Teologiese Skool gedien. Hy is ook op die programmeringskommissie van die Nasionale Sinode (al vir nege sinodes), en het op die moderamen van die Nasionale Sinode 2006 gedien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3218/EJC57949
2008-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error