1887

n Die Kerkblad - Om nie te weet nie ... : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie uitdrukking het in die tweede helfte van die vorige eeu besondere betekenis vir ons in die Weste gekry met die bou van die Berlynse Muur en die ontstaan van die woord "ystergordyn". Wat agter daardie simboliese gordyn gebeur het, het almal aan die gis gehad en tot die ontstaan van baie stories gelei. Wanneer iemand vandaar ontsnap het, het die media elke stukkie inligting wat so 'n persoon kon gee, opgeslurp en uitgebasuin.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3218/EJC57950
2008-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error