1887

n Die Kerkblad - Oujaar 2008 : redaksioneel

Volume 110, Issue 3218
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ondertussen het 'n breuk in die ANC plaasgevind en is die nuwe party, Congress of the People, besig om momentum op te bou. Alles dui daarop dat die jaar 2009 'n besonder uitdagende jaar kan wees. Ons gebed is dat God se genade die komende jaar oor ons land en oor ons wêreld groot sal wees. Gedurende Desembermaand herdenk die meeste Christene in die wêreld die geboorte van Jesus. Daar, in die krip van Betlehem, word God se genade tasbaar sigbaar, daar waar skaapwagters die Verlosser soek en vind. En waar wyse manne uit die ooste by Hom kniel en Hom hulde bewys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3218/EJC57952
2008-12-01
2017-02-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error