
Full text loading...
Die koms van die nuwe jaar beteken ook die begin van die katkisasieklasse vir 2009. In alle gemeentes is daar in 'n meerdere of mindere mate 'n spesiale organisasie vir die kategese aan die gang. Daar is baie dinge om gedoen te word: aanwys van hulpkategete, lesroosters, leslokale, tye vir katkisasie, handleidings, bywoningsregisters ensovoorts, ensovoorts. Ons vra 'n kort rukkie die aandag van hulpkategete en kerkrade vir 'n saak van belang.
Article metrics loading...