
Full text loading...
Terwyl die wêreld, Suid-Afrika inkluis, in 'n euforie is oor die verkiesing van Barack Obama as Amerikaanse president, word hierdie euforie nie deur almal in die VSA gedeel nie. Die groot verloorders is diegene wat al lank en hard daarvan werk maak om aborsie op aanvraag gestaak te kry.
Article metrics loading...