1887

n Die Kerkblad - Sagaria : getransformeer deur God se ontferming : Lukas 1:68-79 : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vertellende prosa is weerskante van die lied en dit verdien aandag. Vers 67 sit die gesprek oor Johannes voort, 'n wonderbaba en kind van belofte, deur die volgende spreker te beskryf as "sy pa Sagaria". Dit is belangrik, omdat die spreker, Sagaria, deur die hele profesie sekondêr bly beide ten opsigte van sy boodskap en sy babaseun. Die vers stel ook dat Sagaria met die Heilige Gees vervul was en geprofeteer het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3219/EJC58006
2009-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error