
Full text loading...
Sommige van die sake waaroor nou sulke heftige twis gevoer word, is sekerlik belangrik, maar nie een daarvan is 'n saak wat die Belydenisskrifte raak nie. As ons dan wil stry, laat ons stry vir die Gereformeerde waarheid soos ons dit in ons Belydenisskrifte bely.
Article metrics loading...