1887

n Die Kerkblad - "Weleerwaarde voorsitter en eerwaarde kerkraad" : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Verlede jaar moes ek vanweë 'n studie-opdrag in die Argief van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika al die notules en handelinge van die meerdere vergaderings deurgaan. Om so deur die geskiedenis te blaai wat vasgevang is in notules en handelinge, rapporte en verslae, bring soms verrassende dinge na vore en ander kere weer die skokkende besef dat die mense van wie die kerklike weë opgeteken is, ook maar voete van klei gehad het. Dan bring die soektog in die oerwoud van kerklike paperasse heel dikwels ook die komiese na vore.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58025
2009-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error