1887

n Die Kerkblad - Die Gereformeerde Kerke en die samelewing : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Reformatoriese teologie het nog altyd erns gemaak met die roeping van die kerk en die gelowige in die kerstening van die samelewing. Die boodskap van die evangelie is immers nie net beperk tot die "sielelewe" of die geestelike komponent van die menslike bestaan nie. Die evangelie bestryk die hele lewe, en die gelowige is die "lig van die wêreld" en die "sout van die aarde" (Matt 5:13-16).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58029
2009-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error