1887

n Die Kerkblad - Kerk en volk en apartheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Geen kerk kan sigself isoleer van die sosiale omstandighede van die samelewing waarbinne sy haarself bevind of die sosiale vraagstukke van die dag ignoreer nie. Die Gereformeerde Kerke is geen uitsondering nie. Binne die Gereformeerde teologie is immers nog altyd baie klem geplaas op die profetiese roeping van die kerk teenoor die samelewing en die publieke reikwydte van die boodskap van die evangelie.


Dit is daarom vanselfsprekend dat die Gereformeerde Kerke se geskiedenis nou verweef is met die geskiedenis van ons land. Die sentrale politieke vraagstuk sedert 1910 was die kleurvraagstuk. Kerke moes hulleself oor hierdie vraagstuk verantwoord en posisioneer met betrekking tot die volgende vrae : Wat is die verhouding tussen kerk en volk? Wat is die kerk se standpunt oor apartheid?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58030
2009-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error