1887

n Die Kerkblad - Die GKSA en onderwys : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Na 150 jaar bly die opvoeding en onderwys van kinders vir Gereformeerde lidmate, wat hulle doopbelofte ernstig opneem, steeds 'n saak van uiterste belang. Dalk vandag meer as in die verlede. Nie omdat ons met nuwe of ander uitdagings te doen het as ons broers en susters van die verlede nie, maar omdat die omstandighede waarin ons hierdie uitdagings moet aanpak, so radikaal verander het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58031
2009-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error