1887

n Die Kerkblad - Om dissipels te maak... die kerke se missionêre roeping : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woord "dissipel" wys op 'n persoon wat kies om 'n volgeling van 'n persoon te word wat hy / sy as sy / haar onderwyser / meester beskou. In hierdie geval aanvaar hy / sy die onderwysing van sy / haar meester tot op die punt waar hy / sy ook gewillig is om 'n getuie of mondstuk van hierdie onderwysing te wees. 'n Goeie voorbeeld is dié van ons Here Jesus Christus en sy 12 apostels. Binne die Christelike geloof word Christus as die Meester gesien, terwyl sy 12 dissipels en diegene wat sy onderwysing ná hulle gevolg het, gesien word as die dissipels van Christus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58036
2009-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error