
Full text loading...
In eredienste in al ons kerke sal daar in hierdie feesjaar innige dank deur liedere en gebede opklink. In die eredienste vind daar immers 'n groot wonderwerk plaas : 'n drieërlei ontmoeting!! God neem die inisiatief en ontmoet die liggaam van Christus, sy kerk. God se inisiatief maak dit moontlik dat die gemeente God ook kan ontmoet en dat daar ook 'n ontmoeting tussen die verskillende lede van die liggaam van Christus kan plaasvind.
Article metrics loading...