1887

n Die Kerkblad - Die diaken : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As 'n mens nadink oor die uitnemende gawes wat Jesus Christus aan sy kerk gee, staan jy telkens verwonderd oor die omvang en verskeidenheid van die gawes. Dieselfde verwondering geld ook as jy besin oor die gawe van diaken as dienaar in die kerk van Christus. In hierdie artikel word gepoog om die gawe van diaken as dienaar vanuit verskillende hoeke te belig. Aandag sal gewy word aan enkele aspekte van die kerk as bedie ningsveld van die diaken, voorts aan die gedagte van die onderlinge liefdes-gemeenskap in die kerk, die Skriftuurlike vereistes vir die diaken as dienaar, en laastens die diaken as toeruster in die kerk van Christus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58041
2009-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error