1887

n Die Kerkblad - Die predikant - as bedienaar van die Woord : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons word deesdae in ons leefwêreld aan voortdurende veranderinge blootgestel. Deel van hierdie veranderinge is dat mense in hulle beroepslewe voortdurend hulle rol moet herdefinieer en aanpas by sisteme wat daarop gerig is om hulle meer vaartbelyn en effektief in die werks omgewing te maak. Nou is die vraag of die veranderende tye waarin ons leef, en die uitdagings wat dit aan ons kerkwees stel, nie ook impliseer dat ons nuut sal moet begin dink oor die rol van die predikant en die naam wat gebruik word om sy roeping te tipeer nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58043
2009-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error