1887

n Die Kerkblad - Met hart en mond... 'n perspektief uit Psalm 78 op die Gereformeerde belydenis van gister na môre : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die opskrif en in die samevatting van Psalm 78 word dié Psalm as leer, of onderwysing, aangedui. Ook in die Gereformeerde belydenis, soos dit in die belydenisskrifte van die GKSA tot uitdrukking kom, gaan dit oor die leer en die onderwysing van die kerk. Die opskrif van die Heidelbergse Kategismus is onderwysing in die Christelike leer. In die Nederlandse Geloofsbelydenis gaan dit oordie hoofinhoud van die leer, en in die Dordtse Leerreëls gaan dit oor die leerbeslissings van die Sinode van Dordtrecht in 1618 / 19 teen die leerstellings van die Remonstrante.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58044
2009-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error