1887

n Die Kerkblad - Die Woord op skrif - oor die waarde van die Bybel en Bybelvertaling : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Aan 'n onbekende god," het die Ateners van ouds op een van hulle altare geskryf (Hand 17:23). Nie omdat God werklik onbekend is nie. Van die begin af het Hy Homself immers bekendgemaak deur dit wat Hy doen - deur sy werke in die skepping (Rom 1:19). Maar tog het die Ateners Hom nie geken nie, want, soos alle mense, was hulle deur sonde verblind. Vir hulle was die enigste ware God, wat deur sy werke lewend en kragtig voor hulle afgeteken staan, 'n onbekende god.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58045
2009-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error