1887

n Die Kerkblad - Kerk en teologiese opleiding : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer oor teologiese opleiding, dit wil sê oor die ontsluiting van die Bybel, die toerusting van toekomstige predikante en die uitbou van die vak Teologie nagedink word, moet altyd gevra word na die Bybelse fundering daarvan. Bestaan daar werklik goeie gronde daarvoor dat die kerk van die Here so 'n reuse onderneming behoort aan te pak en te onderhou? Was twee van die grootste teoloë van alle tye, naamlik Augustinus en Calvyn, dan nie selfgeleerdes (outodidakte) nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58046
2009-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error