1887

n Die Kerkblad - Die geslag wat nie daar sal wees nie : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vandeesmaand is die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika 150 jaar oud. As 'n mens besin oor die toekoms kan verskeie bedreigings van binne (bv. verdeeldheid) en van buite genoem word. Die grootste bedreiging vir die toekoms van die GKSA is egter demografies. Ons word 'n kerk-sonder-mense.


Ons kyk in hierdie Brandpuntartikel na die toekoms van dié deel van die GKSA wat tipies lesers van Die Kerkblad is, naamlik Afrikaanssprekende lidmate. Die prentjie mag bietjie anders lyk by ons eie swart kerke. Die artikel handel ook nie oor die demografie van Suid-Afrika of die wêreld in die algemeen nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58050
2009-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error