1887

n Die Kerkblad - "En toe kraan die haai!" : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Rev. William Archibald Spooner (1844-1930) was 'n baie gewilde predikant in Engeland. Hy is egter nie wêreldwyd daarvoor bekend nie. Hy is veral bekend vir 'n sekere manier waarop hy gepraat het. Dit word genoem Spoonerisme. Dit is 'n stylfiguur of 'n verspreking waartydens binne een woord of in 'n sinsnede letters of lettergrepe omgeruil word, sodat daar 'n grappige situasie ontstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58055
2009-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error