1887

n Die Kerkblad - Waardering vir 'n mentor : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kom ek begin by die begin. Gedurende 1980 is daar twee manne van die Gereformeerde Kerk Brakpan-Suid gestuur om besoek te gaan aflê by ds. Jan Visser op Rustenburg. Nie lank na daardie besoek nie is ds. Visser beroep na die Brakpan- Suidgemeente. Gedurende dié tyd het ds. Jan en sy vrou Marieta by my ouers Daan en Ans du Plessis en ons vier dogters, Marga, Louwrika, Carina en myself (Danelle) aan huis gekom vir aandete. Min het ek, wat toe 'n dogtertjie van vyf was, besef watter groot invloed en belangrike rol ds. Jan Visser in ons en ons kinders se lewe sou speel. Hierdie skrywe kom dan ook as 'n waarderingswoord aan dr. Jan Visser en 'n diep dankbare gevoel teenoor ons Almagtige God en Hemelse Vader dat my familie 'n man soos dr. Visser in ons lewe kan hê.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58062
2009-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error