1887

n Die Kerkblad - Politieke moraliteit en fundamentalisme : is daar 'n verband? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is nie eenstemmigheid oor wat as "fundamentalisme" beskou kan word nie. Dit is deels omdat daar 'n formele en 'n generiese begrip is. Die formele begrip is 'n beweging wat in die 1880's in die VSA ontstaan het, en tot ongeveer 1925 taamlik in die openbare oog was. Volgens sommige bronne het dit sy herkoms in veral die Baptisme gehad. Dit het hierna uit die openbare oog verdwyn, maar onder die oppervlak teenwoordig gebly tot in die sewentigerjare toe dit weer skerp momentum gekry het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58068
2009-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error