1887

n Die Kerkblad - Sinode 2009 ...

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die opskrif sê dat die Algemene Sinode 2009 nie sy agenda afgehandel het nie. Ja, ja ... die eerste "ja" kan uitdrukking van frustrasie wees. Dis die eerste keer dat so iets gebeur, en hoe is dit moontlik? En wat gaan die bykomende koste wees?


Die tweede "ja" kan uitdrukking van gerusstelling wees. Aan die einde van vorige Sinodes is kommer uitgespreek dat belangrike sake afgejaag is, net om klaar te kry. Daarom is dit belangrik om gewigtige sake deeglik te behandel en so af te handel (Art. 30 KO). Hierdie toedrag van sake het al in 1618 / 19 voorgekom met die Sinode van Dordtrecht. Die vyf punte van die Remonstrante kon nie afgejaag word nie, maar moes deeglik bestudeer word om 'n verantwoorde antwoord (Dordtse Leerreëls) te kon gee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58074
2009-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error