1887

n Die Kerkblad - Benoeming van deputate : Sinode 2009

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onder al die werksaamhede tydens 'n sinode tel ook die benoeming van deputate om aan opdragte van die sinode uitvoering te gee. Die Algemene Sinode 2009 het voor sy verdaging talle deputategroepe goedgekeur. In die meeste gevalle geld die benoeming vir drie jaar om oor die uitvoering van opdragte aan die Algemene Sinode van 2012 te rapporteer. Met die inskakeling van die voormalige Sinode Middellande is sover moontlik daarmee rekening gehou om deputategroepe verteenwoordigend saam te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58075
2009-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error