1887

n Die Kerkblad - Studiegroep : diens van ouderling : Sinode 2009

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sinode 2006 besluit om Studiedeputate aan te wys om 'n diepgaande studie te maak van die amp van ouderling ten einde dit optimaal te benut in die lig van die behoeftes van die kerke aan persone wat verantwoordelikheid kan aanvaar vir diverse, spesifieke en gespesialiseerde bedieningswerk in die kerke (Acta 2006:805, 2.3.7.6). Die versoek tot die studie oor die amp van ouderling het sy oorsprong in die Rapport van die Kuratorium op die Nasionale Sinode van 2006.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58081
2009-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error