1887

n Die Kerkblad - Meningsverskil na 150 jaar : hoe nou verder? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Uit die afgelope 150 jaar sou 'n mens talle voorbeelde kon noem waar daar binne die GKSA drasties verskil is. Lees gerus maar die meer as 50 Acta's van die verskillende sinodes. Nog meer sprekend is miskien die voorbeelde wat ons in die Skrif vind, waar gelowiges drasties met mekaar verskil het. Ons weet van die vroue Euodia en Sintige. Dit was vroue wat erns gemaak het met die Woord. Paulus sê hulle het saam met hom in diens van die evangelie stryd gevoer. Tussen hierdie twee vroue, lees ons, het daar onenigheid gekom (vgl. Fil 4:2-3). 'n Ander voorbeeld is Paulus en Barnabas, wat volgens Handelinge 15:38 só skerp van mekaar verskil het dat hulle in verskillende rigtings uit Antiogië vertrek het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58085
2009-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error