1887

n Die Kerkblad - Prof. Amie van Wyk ... 'n woord van waardering - én 'n groet

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Waar sal 'n mens die regte woorde kry om prof. Amie van Wyk se werk as redakteur van Die Kerkblad na waarde gesê te kry? Hy het afgelope ses jaar (2003-2009) dié stoel vol gesit - met eer, waardigheid en bekwaamheid. In dié tyd het hy ongeveer 180 redaksionele en ander artikels geskryf. (Ons sien uit na 'n bundel waarin ons dit weer kan lees.) Onder sy leiding het die rubriek "Die redakteur gesels met ..." die lig gesien. Elke artikel uit sy pen was tekenend van sy diep en helder insig in die saak wat hy onder die loep geneem het - altyd 'n aktuele aangeleentheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58087
2009-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error