1887

n Die Kerkblad - Uit die bus geval? ... : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Daar is waarskynlik nie 'n God nie. Ontspan dus en geniet jou lewe." Sedert einde 2008 het die Humaniste-Verenigings boodskappe soos hierdie op die kante van stadsbusse in verskeie wêreldstede laat plaas. Dié in London het selfs die aandag van ons eie media getrek.


'n Inisieerder, prof. Richard Dawkins, voorsitter van die Britse Humanistiese Vereniging, het gehoop om £5000 vir die veldtog in te samel. Daar het egter sommer gou £148 000 (meer as twee miljoen Rand) ingestroom!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3221/EJC58088
2009-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error