1887

n Die Kerkblad - Konvent vra vir vrye en regverdige verkiesing : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kragtens sy taak om teenoor die owerheid en in die gemeenskap te getuig, het die Konvent ook die volgende gesamentlike verklaring oor die algemene verkiesing, wat op hande is, uitgereik :


Ons is aan die vooraand van 'n baie belangrike algemene verkiesing in ons land. In sommige gebiede in ons land is daar gretige afwagting op hierdie belangrike gebeure ; in ander gebiede is mense baie bekommerd oor intimidasie en geweld.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC119068
2009-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error