1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde en Lutherse tradisies reik hande na mekaar in die Elfde Konvent : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vanjaar se byeenkoms van die Konvent van Reformatoriese Kerkgemeenskappe in Suider-Afrika het ter herdenking van Calvyn se geboortedag 500 jaar gelede, die hand na die Lutherse Kerk gereik. Hierdie gedenkwaardige byeenkoms, waarin verteenwoordigers van kerkgemeenskappe van die gereformeerde tradisie met dié van die Lutherse Kerk indringende gesprekke oor kerkeenheid gevoer het, het ewe merkwaardig in 'n Rooms-Katolieke konferensiesentrum plaasgevind! Dr. Kobus Gerber, wat as voorsitter opgetree het en verantwoordelik was vir die reëlings, het luimig na 'n foto van pous Benedictus XVI teen die muur gewys - onder wie se wakende blik die samesprekings oor kerkeenheid tussen fereformeerdes en Lutherane plaasgevind het! 'n Publikasie ter herdenking van Calvyn se 500ste geboortedag is reeds in die beplanningsfase. Die publikasie het 'n wetenskaplike aanslag en handel oor Calvyn en kerkeenheid. Calvynnavorsers vanoor die hele land word daarin betrek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58093
2009-04-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error